• JP & Danielle

    JP & Danielle

    Testimonial


    Baie dankie vir al jou moeite met die dans – almal se heeltyd dit was so mooi:) Die troue was magical en getroude lewe is baie fun! Definitief die moeite werd:) Die dans het baie goed afgeloop – teen daai tyd van die aand was ons so op die wolke, enige foute sou nie saak gemaak het nie. Maar ons het baie gemaklik gevoel – te danke aan jou!

    Dance Details

    • Dance Instructor – Alissa Steyl
    • Dance Song – Today, Joshua Radin
    • Dance Style – Rumba/Mambo
    • Dance Package – Adhoc Lessons
    • Wedding Anniversary – 8 December 2012